Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 6-9 Years, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Afrikaans, New Releases
ISBN: 9780637011143
Published: November 2025
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 215.00

Onderwysersgids

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

DIE GIDS

Die Tippie Leesprogram is ontwerp met die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Onderrig- en Assesseringsplan (OAP) as riglyn. Die leermateriaal in hierdie gids is spesifiek vir die Departement van Basiese Onderwys saamgestel en die gids dien as ’n riglyn vir die gebruik van dié spesifieke leermateriaal.

Elke Tippie Onderwysersgidse sal onderwysers toerus met omvattende en praktiese hulpmiddels om leer en lees effektief in die klaskamer te kan toepas. Die tekste in die program is ouderdomstoepaslike en kultureel relevante, wat uiteenlopende agtergronde en ervarings van Suid-Afrikaanse leerders weerspieël en terselfdertyd ’n verband tussen lees en die werklike wêreld bevorder.

Die Tippie Leesprogram gebruik...

About the Author

Heloise Maritz

Heloise Maritz

No biography available for this author.

More titles by this author

There are no more products for this author.