Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776359899
Published: September 2023
Page Extent: 244
Format: e-Book
RRP 255.00

Minder as water

Formats & Editions

About the book

Misverstand is die tragiese verhaal van die laaste jaar en ’n dag in die bestaan van die gelyknamige dorpie. Ná die regering besluit om ’n reuse nuwe dam in die omgewing te bou, moet hierdie vergete plek met sy vergete mense ontruim word voor die waters kom. Wanneer die bejaarde dominee van Helsdingen op ’n dag kaal en gewapen met ’n Mauser en die Bybel die strate invaar, word Konstabel Cheslin Fielies, vars oorgeplaas van die Cape Flats, betrek by die eindtye van Misverstand. Dit raak sy taak om die mense te oorreed om die dorp te verlaat voor die regering toeslaan en die area ontruim. Maar hoe meer hy die mense leer ken, hoe meer ontferm hy homself oor hulle, veral Miriam, die dominee se vrou, wat oënskynlik sonder hulp of heenkome gelaat gaan word. Maar hy begin...

About the Author

Morne Malan

Morné Malan

No biography available for this author.

More titles by this author

×