Penguin Random House South Africa

Categories: Biography & Memoir, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781776094714
Published: September 2019
Page Extent: 224
Format: e-Book
RRP 220.00

Suiker Britz

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Toe die legendariese Suiker Britz homself in 2018 om die lewe gebring het, het die einde van ’n era aangebreek – ’n tydvak waarin ouskool-polisiemanne se reputasie gebou was op ongelooflike suksesse in die bekamping van misdaad. In sy luisterryke loopbaan as polisieman en speurder, en as hoof van die Suid-Afrikaanse Polisie se Moord en Roof-eenheid, was Britz as ondersoeker betrokke by misdade wat die samelewing tot in sy fondamente geskud het. In die land se oorgangstydperk na demokrasie het hy, in opdrag van verskeie kommissies van ondersoek, duisterhede help opklaar rondom polities-geïnspireerde moorde. In hierdie boek probeer die skrywers ’n beeld van die man agter die legende kry deur die soeklig op sake waarby hy betrokke was, te laat val. En die beeld wat na...

About the Author

Anemari Jansen

Anemari Jansen

No biography available for this author.

Stefaans Coetzee

Stefaans Coetzee

No biography available for this author.

More titles by this author

There are no more products for this author.
×