’n Ramp.
Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om die beste jaar van haar hele skoolloopbaan te wees. Sy is immers vanjaar hoofmeisie, sy het die beste vriende waarvoor enige meisie kan vra, sy gaan met die ou van haar drome uit, en daar is hope opwindende dinge by die skool om na uit te sien.
Maar die jaar skop op ’n aaklige noot af. Dinge tussen haar en Alex loop skielik skeef. En by die skool wag ’n groot skok op almal toe die hoof, mevrou Bender, onverwags ernstig siek word. Die waarnemende hoof, doktor Grimm, voel ’n veer vir die skool se tradisies en die spesiale projekte waaraan Elle-hulle soveel tyd en aandag bestee het. Al waarin die vreemde man met sy strikdas en sy fobie vir katte belang stel,...
Christien Neser is a speech therapist with an honours degree in French and a master's degree in applied linguistics, to name some of her qualifications. She has also completed the Goethe Institut's Zertifikat Deutsch and managed to acquire a basic knowledge of Spanish before tackling the Inca hiking trail in 2008. Christien and her husband, Thys, were married in Paris, France, but currently live in Bryanston. They have three children: Louise, Michael and Chris. Christien adores her husband and kids, and has a passion for languages, writing, reading, British humour, French movies, sudoku, the family's naughty Jack Russell, holidays in faraway places, friends, hiking, skiing and mountain-biking.
Read more