Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Sport, Adult, Afrikaans
ISBN: 9780143526834
Published: October 2012
Page Extent: 153
Format: e-Book
RRP 150.00

Die Penguin Boek van Sporttrivia

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

David O'Sullivan en Kevin McCallum is passievol oor sport en word geboei deur die kleurryke karakters, spanningsvolle oomblikke en nimmereindigende drama wat die sportwêreld kenmerk. Jare se kyk-, lees- en verslaggewingswerk oor belangrike sportgebeure het dié twee skrywers in staat gestel om ’n magdom inligting te versamel. Hierdie boek is die eindproduk van baie oordenking, argumente en die navolging van bekende sportsterre in pogings om persoonlike staaltjies bymekaar te maak. Dis ’n boeiende versameling trivia en agter-die-skerms-verhaaltjies oor die Suid-Afrikaanse sporttoneel oor die jare. Die Penguin Boek van Suid-Afrikaanse Sporttrivia is ideale leesstof vir sportgeesdriftiges, of diegene wat graag hul sportmal vriende wil uitboul met hul kennis. Het jy...

About the Author

David O'Sullivan

David O'Sullivan

No biography available for this author.

More titles by this author