Search for your favourite author or book

Bord

ISBN 
9781432309978
Format 
Epub
Recommended Price 
R320.00
Published 
June 2018
About the book: 
Die resepte in dié boek kan elke dag van die week gebruik word vir daardie een hoofmaaltyd wat ons elke dag voorberei, hetsy ons vir die gesin kook of vriende vermaak. Bord is in slegs drie hoofstukke ingedeel – Vleis, Pluimvee en Seekos – en die resepte wissel van bekende klassieke tot moderne geregte, meestal met ’n kontinentale invloed. Alles word voorberei met die skrywer se flair vir tuisgemaakte, hartlike en lekker etes.
 
Bord  is die perfekte geskenk vir diegene wat huis opsit en relatief onervare in die kombuis is, maar selfs gesoute kokke sal inspirasie in dié boek vind.
Other titles by this author 
About the Author
Marlene van der Westhuizen is a trained chef and the author of seven cookbooks (the last four cookbooks are also available in Afrikaans). Her first book Delectable  was published in 2006. Marlene is based in Sea Point and France and is known for her cookery classes as well as culinary tours to France.
 
Photograph courtesy of  Eatsplorer.

Others also viewed

Surrounded by idiots at work? Fed up with a bad boss or lazy colleagues? Thomas Erikson, author...
Officer Rory Yates is called home to settle deadly scores Rory Yates's skill and commitment...
The dead tell no tales . . .   Hollows Bend is a picture-perfect New England town. The...
Toe Elfrieda ná ʼn lang koma uiteindelik haar oë oopmaak, is haar kop leeg. Angs pak...