Search for your favourite author or book

Die Selfsugtige Songololo

ISBN 
9781432309039
Format 
Epdf
Recommended Price 
R55.00
Published 
May 2017
About the book: 
Songolôlo is ’n gulsige wurmpie wat gelukkig is in sy tuin maar weier om dit met enigiemand te deel. Om die waarheid te sê, hy is trots daarop dat hy geen vriende het nie. Dan, op ’n rampspoedige dag, besluit ’n honger arend hy sal ’n smaaklike happie uitmaak! Sal die ander tuinwesens Songolôlo na al sy gemeenheid wil red?
 
Jong lesers sal ingetrek word in die drama van hierdie verhaal van selfsug, goedhartigheid en deernis, aangevul deur verbeeldingryke en kleurryke illustrasies.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Vanessa Tedder is a former radio and television news journalist based in Durban.
 
After over a decade with the SABC and eTV she is now a full-time mom to a very busy little toddler and a baby.

Others also viewed

Wanneer dinge te warm raak vir die skatryk Duitse swendelaar Hans-Joachim Kramer, vestig hy hom en...
Sedert president Mugabe in 2000 sy gewelddadige grondbeslagleggingsprogram van stapel gestuur het...
When in 2013 he first published a report on the active presence of Al-Qaeda in South Africa, all...
Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op ’n...