Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Nature & Natural History, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781775842248
Published: March 2017
Imprint: Struik Nature
Page Extent: 208
Format: Paperback
RRP 370.00

Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar...

About the Author

Erik Holm

Erik Holm

Dr Erik Holm is an emeritus professor and a former Head of Entomology, University of Pretoria. A prolific author, he has written more than 100 scientific papers and eight books on insects and their behaviour, and is a regular contributor to, among others, Beeld and Landbouweekblad. A well-known radio personality, his weekly talks on a variety of radio stations have enthralled listeners of all ages for more than 40 years. He is also an expert in ecology and systems thinking and currently consults to the agricultural organisation ZZ2.

Read more

More titles by this author

×