Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Mind, Body & Spirit, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781432311179
Published: October 2021
Page Extent: 208
Format: Trade Paperback
RRP 300.00

Leandie du Randt

Formats & Editions

Product Image
Trade Paperback
About the book

In My Hacks vir die Lewe is Leandie du Randt se grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. Hierdie boek verduidelik sy haar rituele of hacks vir die liggaam, verstand, siel en besigheid, en die lewensrituele wat sy na die dood van haar ma en egskeiding uitgefigure het. Deur dit te deel, wil sy elkeen help om die beste weergawe van jouself te wees. Ek wil dit graag met jou deel met die hoop dat wanneer jy dit in jou lewe toepas, op jou unieke manier, jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te wees. Ek glo wanneer jy jou mindset verander, sal jy jou lewe verander.

About the Author

Leandie du Randt

Leandie du Randt

Leandie du Randt is an energetic young actress, model, voice artist and public figure, but is also a qualified psychometrist with a BCom (Hons) in Industrial Psychology. Known for her role as Mieke in the award-winning Afrikaans TV series on KykNet, Getroud met rugby, she has also appeared in popular local films such as Egoli €“ The Movie, Susanna van Biljon, Semi-Soet, and Klein Karoo. She is equally passionate about the entertainment industry, people and psychology. Her philosophy is that you must always be yourself, but the best version of yourself. This is her first book.

Read more

More titles by this author