Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776380817
Published: February 2025
Page Extent: 256
Format: Paperback
RRP 330.00

Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Ou geraamtes en nuwe gevare. Mevrou Smit moet haar eie reëls neerlê om te oorleef … ’n Vloed spoel ’n dekades oue geraamte op die oewer van die rivier oop en Aronspoort is weer vasgevang in ’n blyspel van intriges. Mevrou Smit wil die raaisel oplos voor sy weer paaie kruis met daardie lastige Kaapse speurder. Intussen kry Hester die ystervark ’n maat en mevrou Smit se smeulende verhouding met dokter Tomas vat vlam. Maar dit is moeilik om op hartsake te konsentreer terwyl ’n moordenaar koelbloedig die verlede probeer toesmeer. Skuil daar meer agter oom Apie se dood? Wat weet tannie Annatjie en haar heldersiende niggie Hanna? Was die vars sterfte op die dorp werklik ’n ongeluk? En kan die verhouding tussen mevrou Smit en dokter Tomas tot iets lei wat haar...

About the Author

Elizabeth Wasserman

Elizabeth Wasserman

Elizabeth Wasserman is ’n patoloog bekend vir haar gewilde kinderboekreekse Speurhond Willem, Anna Atoom en die Elf dae-reisavonture vir tieners. Haar werk is met die MER-prys, ’n ATKV-Woordveertjie en ’n prys van die Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer. Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag is haar derde roman vir volwassenes.

Read more

More titles by this author

×