Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte; eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; ’n aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan. Verkoopspunte: ’n Gids oor alle gevaarlike en algemene slange in Suider-Afrika; praktiese...
Johan Marais, a leading reptile expert in Africa, is a conservationist, photographer and author of many books and scientific articles. He is CEO of the African Snakebite Institute and advises hospitals and clinics throughout Africa on snakes and snakebite and provides a variety of snake-awareness and snake-handling courses.
Read more