Penguin Random House South Africa

Categories: Art, Music & Photography, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781770228825
Published: August 2015
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 185.00

Ver in die wêreld, sushi!

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In ’n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. Terselfdertyd het hy hom onderskei as sosiale en politieke kommentator van formaat. Ver in die wêreld, sushi! is Kombuis se vyfde rubrieke bundel en bevat opiniestukke wat verskyn het in gedrukte en aanlyn-publikasies soos Rapport, De Kat, Taalgenoot, Distrikspos, LitNet en Netwerk24. Met sy kenmerkende satiriese blik spreek Kombuis hom uit oor ’n verskeidenheid onderwerpe: die stommiteite van politici, streke van kinders in openbare plekke, die misterie wat instellings soos die Poskantoor en munisipaliteite aan die gang hou, roeringe in die Afrikaanse musiekbedryf,...

About the Author

Koos Kombuis

Koos Kombuis

Koos Kombuis is volksbesit. Hy was brandweerman, digter, voorsanger in die rebelse jeugbeweging teen die orde van die jare tagtig. Hy is deur die mallemeule van roem en drank en dwelms, en anderkant uit. Van die mooiste liedjies in Afrikaans kom van hom. Hy is ‘n gerespekteerde openbare kommentator, ‘n geliefde sanger met talle CD’s op sy naam, ‘n romanskrywer, en ‘n gesinsman.

Read more
×