Penguin Random House South Africa

Categories: Food & Drink, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781432310301
Published: August 2020
Page Extent: 352
Format: Hardback
RRP 500.00

Weber se beste braaiboek

Formats & Editions

Product Image
Hardback
Product Image
e-Book
About the book

Weber het dit weer reggekry! Weber se Beste Braaiboek is presies wat jy verwag van die wêreld se voorste braaifirma. Innoverende resepte, verbeeldingryke bestanddele, uitsonderlike fotografie en ’n rykdom van kundige raad vir beginnerbraaiers en ervare braaimeesters. Die Weber-sjefs is beslis kenners op die gebied van die braaivuur en -vernuf. Steek dus die vuur aan en laat Jamie Purviance, Weber se bekroonde kookkunskonsultant, jou begelei om smaaklike hoender en steak, seekos, groente en nageregte, op jou Weber-braaiketel of -gasbraai voor te berei. Vir nuwe braaiers verskaf die Inleiding kundige advies om die vier T’s (temperatuur, tyd, tegniek en toerusting) reg aan te wend en verduidelik die verskil van direkte en indirekte hitte, asook om ’n roker te gebruik. Die...

About the Author

Jamie Purviance

Jamie Purviance

Jamie Purviance, a graduate of the Culinary Institute of America, is an accomplished chef. The author of a number of best-selling cookbooks for the Weber company, he has helped millions of people all over the world learn to barbecue like professionals.

Read more

More titles by this author

×