Penguin Random House South Africa

ABOUT THE AUTHOR

Gerda Taljaard is die skrywer van die romans ’n Engel in die hoenderhok en Kelder  asook die kortverhaalbundel Maansiek . Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies en sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.

TITLES BY THIS AUTHOR

×