Penguin Random House South Africa

ABOUT THE AUTHOR

Die engel en die bont bees is Johnita le Roux se vierde roman. Die dagstêrwals is met die ATKV-prys vir goeie en gewilde prosa bekroon en was naaswenner van sowel die MNet-prys as die CNA-prys. Een vir die wolfskof was naaswenner van die Groot Roman-wedstryd.

TITLES BY THIS AUTHOR

×