Penguin Random House South Africa

ABOUT THE AUTHOR

Pat Stamatélos is in Goodwood in die Kaap gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Hottentots-Holland. Haar debuutroman, Kroes, word in 2005 gepubliseer. Sedertdien het Die val van die diceDie portierVier begrafnisse en ’n troueMadeliefies van staal, Pastoor en My Groot Vet Griekse Egskeiding ook uit haar pen verskyn

TITLES BY THIS AUTHOR

×