Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders. Hierdie is die derde boek in die baie gewilde Ben-reeks. Die eerste boek in die reeks, Ben gaan skool toe, is binne ses maande na sy verskyning herdruk en meer as 1700 kopieë is binne die eerste nege maande verkoop. Die boek is ook met ’n ATKV-Woordveertjie bekroon. Die tweede boek in die...
Zuléka Smit is a teacher and motivational speaker with a love for life and a passion for young people and writing. Born in Kroonstad but
completing her matric at High School Albertina, Zuléka attained her B.Ed teaching degree cum laude from the Cape Peninsula University of Technology-Wellington Campus. She kicked off her career at Paarl Boys' Primary School where, for the past 15 years, she has committed her life to preparing little people for life and laying strong foundations in their lives. She is also currently a matron at a high school where she further lives out her passion for the education and leadership of young people. Zuléka is a family person and is married to Johan. They have two beautiful kids, Karli and Heini.