Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776352029
Published: April 2022
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 95.00

Boerefeetjie

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Kry jy ’n tweede kans met jou eerste liefde? Nina is ’n fyn stadsmeisie wat boerin moet kom speel op haar ouers se plaas. Sy het ietwat aangepas op Kouefontein, maar iets waaraan sy nooit, ooit gewoond gaan raak nie, is om vir Jaco Louw elke dag te sien. Haar jeugliefde. Nuwe buurman. Clooney se dubbelganger. Sy het vir Jaco tien jaar laas gesien toe die mooie Willemien vir Nina allerhande stories oor hom vertel het. Daardie dag het sy haar hart gesluit, maar nou bly hy feitlik óp haar werf en sy moet keer dat sy glimlag weer die sleutel tot haar geluk word ...

About the Author

Alicia Hanekom

Alicia Hanekom

Alicia Hanekom is ’n laerskoolonderwyseres op Eendekuil in die Wes-Kaap waar sy saam met haar man en twee kinders woon. Stories was van kleins af vir haar ’n vorm van ontvlugting.

Read more

More titles by this author

×