Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776380985
Published: August 2026
Page Extent:
Format: e-Book
RRP 300.00

Brandstapel

Formats & Editions

About the book

Party mense begrawe die verlede. Ander verbrand dit.

’n Brandstigter saai chaos en skroom nie om lewens te neem nie. Wanneer majoor Alek Strauss verdwyn en sy voertuig op ’n skrootwerf gevind word met ’n verbrande lyk binne-in, word sy vrou, Ilse Liebenstein, en die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid se hele wêreld omgedop. Dié keer is dit persoonlik. Wie sou verantwoordelik wees?

Kort voor lank verdiep die raaisel. ’n Gesin word uitgewis in ’n brand in Monaghan Farm en ’n paar dae later brand nog ’n slagoffer in ’n pakhuis dood. Op elke toneel vind die ondersoekspan bisarre leidrade wat die sake aan mekaar verbind. Die piromaan is nie net behep met vlamme nie, maar geniet duidelik die slagoffers se lyding....

About the Author

Marie Lotz

Marie Lotz

Marie Lotz is die skrywer van die spanningsromans Roofdier, Polsslag, Maalkolk, Nagdier, Breekpunt en Brandstapel, wat almal Nielsen se topverkoperlyste gehaal het. Wanneer sy nie spanningsfiksie skryf nie, werk sy as vryskuttaalpraktisyn. Lotz bly in Pretoria.

Read more

More titles by this author