Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 9-12 Years, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction
ISBN: 9780637009195
Published: September 2026
Page Extent: 112
Format: e-Book
RRP 195.00

Creepy! A book full of slimy, stinky and other strange creatures of Southern Africa

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

This book is PACKED with facts about all kinds of animals and creatures of Southern Africa.

Read about slimy, stinky, sticky, strange and pointy plants, animals and insects.

And learn about some of the people who made discovered certain species and plants.

The best book for anyone who loves facts about nature!

Hierdie boek is PROPVOL feite oor allerhande diere en kreature van Suider-Afrika.

Lees oor glibberige, grillerige, stinkerige, stekelrige en vreemde plante, diere en insekte.

Leer ook meer oor die mense wat vir sommige ontdekkings van spesies of diere verantwoordelik is.

Die beste boek vir enige iemand wat lief is vir feite oor die natuur!

About the Author

Engela Duvenage

Engela Duvenage

Engela Duvenage hou besonders baie van feite en van stories. Sy het ’n meestersgraad in joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch verwerf. Vir die afgelope twee dekades skryf sy gereeld vir koerante, tydskrifte en vir universiteits- en navorsingspublikasies oor Suid-Afrikaanse wetenskap en die mense daaragter. Sy stel onder meer ’n landbounavorsingsblad vir die Landbouweekblad saam, en skryf ’n maandelikse omgewingsrubriek vir die tydskrif Lig. Engela het op Oudtshoorn grootgeword, en woon reeds byna twee dekades op Wellington in die Boland saam met haar man en twee dogters.

Read more

More titles by this author