Die lewe was beter in die ou dae. Of nie? Dis die vraag wat Greg Heffley in Dagboek van 'n Wimpy Kid #10: Goeie Ou Dae homself afvra terwyl sy dorp alle elektroniese toerusting afskakel. Maar die hedendaagse lewe het sy geriewe, en Greg is nie vir 'n ouderwetse wereld uitgeknip nie. Gaan Greg 'n manier vind om te oorleef terwyl spanning binne en buite die Heffley-huishouding opbou?
Jeff Kinney is a #1 New York Times bestselling author of the Diary of a Wimpy Kid series and the Awesome Friendly Kid series. He is a six-time Nickelodeon Kids’ Choice Award winner for Favorite Book and has been named one of Time magazine’s 100 Most Influential People in the World. He spent his childhood in the Washington, D.C., area and moved to New England, where he and his wife own a bookstore named An Unlikely Story.
Read more