Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van ’n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig. Die owerhede stel ondersoek in maar ’n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk. Greg weet dat wanneer die storm bedaar en die sneeu smelt, sal hy die saak moet hanteer. Maar kan enige straf erger wees as om met jou familie ingehok te wees vir die vakansie?
Jeff Kinney is a #1 New York Times bestselling author of the Diary of a Wimpy Kid series and the Awesome Friendly Kid series. He is a six-time Nickelodeon Kids’ Choice Award winner for Favorite Book and has been named one of Time magazine’s 100 Most Influential People in the World. He spent his childhood in the Washington, D.C., area and moved to New England, where he and his wife own a bookstore named An Unlikely Story.
Read more