’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees … tensy julle die Heffley’s is. Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis kan ’n avontuur word – en hierdie is een wat die Heffl ey’s nie gou gaan vergeet nie.
Jeff Kinney is a #1 New York Times bestselling author of the Diary of a Wimpy Kid series and the Awesome Friendly Kid series. He is a six-time Nickelodeon Kids’ Choice Award winner for Favorite Book and has been named one of Time magazine’s 100 Most Influential People in the World. He spent his childhood in the Washington, D.C., area and moved to New England, where he and his wife own a bookstore named An Unlikely Story.
Read more