Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Fiction, Afrikaans, Contemporary Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781415206058
Published: August 2014
Imprint: Umuzi
Page Extent: 192
Format: PDF
RRP 175.00

Die alibi klub

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

In 1998 arriveer ’n jong Suid-Afrikaner in Brooklyn, New York, waar hy oor ’n tydperk van ’n paar jaar as kroegman met ’n groep karakters by The Alibi kennis maak.

The Alibi is ’n hool vol dwelmverkopers, musieklief hebbers, werkersklasmense en Guinness. Hier speel die klandisie pool en kyk Jeopardy!, terwyl ’n vlaag rykes uit Manhattan dié ou woonbuurt se boomryke strate van alle kante af invaar om sy historiese brownstones op te raap. Vinnig verskyn sojamelk en organiese groente op die rakke van plaaslike winkels.

Dit is ook hier vanwaar die leser die aanval op die World Trade Center in 2001 meemaak en sien hoe New York deurgaar word, met angs en suspisie wat ryp raak op die sypaadjies.

Jaco van Schalkwyk se aangrypende debuutroman is ’n...

About the Author

Jaco van Schalkwyk

Jaco van Schalkwyk

Jaco van Schalkwyk was born in 1979 and received a Bachelor of Fine Arts degree from the Pratt Institute in Brooklyn, New York, where he was the recipient of the Pratt Circle Award for Academic Achievement in 2003 and editor of The Prattler. He returned to South Africa in 2008. Van Schalkwyk is an artist. His work, available through Gallery AOP in Johannesburg, has been included in private and corporate collections in South Africa, the United States and Europe.Jaco van Schalkwyk is in 1979 gebore en ontvang ‘n Baccalaureusgraad in Skone Kunste aan die Pratt Institute in Brooklyn, New York, waar hy die redakteur van The Prattler was en die Pratt Circle Award for Academic Achievement in 2003 ontvang. In 2008 keer hy terug na Suid-Afrika. Van Schalkwyk is ‘n kunstenaar. Sy werk, beskikbaar deur Gallery AOP in Johannesburg, verskyn in private en korporatiewe versamelings in Suid-Afrika, die Verenigde State en Europa.

Read more

More titles by this author

×