Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781432301996
Published: July 2013
Page Extent: 32
Format: Paperback
RRP 95.00

Die amptelike K53 net die toets

Formats & Editions

Product Image
Paperback
About the book

Nuut van die uitgewers van verskeie topverkopergidse vir die slaag van jou leerling- en bestuurslisensie, is Net die toets ideaal vir enige iemand wat so ’n bietjie meer oefening benodig voordat hulle die leerlinglisensie toets a?e. Met meer as 160 vrae wat alles dek van padreels, waarskuwingstekens, inligtingstekens en padmerktekens tot voertuigkontroles, motor?etse en reguleringstekens, sal jy die toets met selfvertroue a?e. Die vrae is waar nodig met padtekens en padmerktekens toegerus om die leerproses te vergemaklik. Die gids bevat ook ’n nuttige afdeling van wat op die dag van die toets benodig word, lisensiekodes en oor toetse wat elektronies afgele word.

About the Author

Gavin Hoole

Gavin Hoole

No biography available for this author.

Clive Gibson

Clive Gibson

Clive Gibson has decades of experience in the field of learner's and driver's test preparation. Clive has written many other training manuals, covering a wide range of subjects.

Read more

More titles by this author

×