Penguin Random House South Africa

Categories: Health & Lifestyle, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9780143531364
Published: January 2015
Page Extent: 144
Format: e-Book
RRP 130.00

Die breinchirurg se dieët

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

In ’n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir ’n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg, internasionaal gerekende breinchrirurg, ’n maklike, veilige en gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde permanent af.

Nadat hy sy lewe lank vet – en ongelukkig – was, het dr. Liebenberg sy professionele kennis gebruik om uit te werk watter kossoorte sy breinchemie so sou aanpas dat dit sy metabolisme sal versnel en sy houding teenoor kos verander. Dit het gewerk. Hy het 70 kg verloor en handhaaf sy nuwe gewig al vir byna drie jaar lank.

Die breinchirurg se dieet vertel dr. Liebenberg se inspirerende verhaal in eenvoudige, reguit taal. Dié gids wys hoe ons ons breinkrag kan gebruik om ons eetgewoontes...

About the Author

Dr. Adriaan Liebenberg

Dr. Adriaan Liebenberg

No biography available for this author.

More titles by this author

×