Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 9-12 Years, Children's Non-Fiction, Local Non-Fiction, Afrikaans, Bestsellers
ISBN: 9781779880680
Published: February 2025
Imprint: LUCA
Page Extent: 224
Format: Trade Paperback
RRP 290.00

Die Bybelse vas

Formats & Editions

Product Image
Trade Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Ontsluit die verborge kern van geestelike gesag en berei lesers voor om meer van God in hulle daaglikse wandel te ontdek en te ontvang.

Ilse Roux verduidelik in Die Bybelse vas wat die verskillende vorme van vas is, soos onder meer die Ester-vas, die Daniël-vas en ’n digitale vas, en hoe dit in praktyk aangepak kan word. Sy bespreek ook hoe die toepassing van hierdie Bybelse beginsel eietydse gelowiges kan versterk in hulle geloof en verhouding met Jesus Christus. Die skrywer deel haar eie inspirerende ervarings en deurbrake, asook kragtige getuienisse van ander met nagevorste inligting en stawing uit die Woord.

Vas is ’n geestelike gebaar van onderwerping en innerlike verootmoediging aan God se gesag en sy koninkryk wat lewensveranderinge tot gevolg kan...

About the Author

Ilse Roux

Ilse Roux

Ilse Roux is die stigter en hoofontwerper by Ilse Roux Bridal. Sy het op Malmesbury grootgeword en het ná skool aan die Universiteit van Stellenbosch studeer. Sy verwerf B. Sc, H.O.D, B. Ed (Cum Laude). Ná 11 jaar in die onderwys as Biologie-onderwyser, het sy haar eie besigheid begin. Sy is nou reeds twee dekades in die trou- en ontwerpersbedryf met vele toekennings agter haar naam. Ilse woon in Bellville, saam met haar man en twee kinders. Sy is leergierig en deel graag haar passie vir die Woord. Haar eerste boek, Bakens van geloof, is in 2023 vrygestel. Die Bybelse vas is haar tweede boek.

Read more

More titles by this author