Penguin Random House South Africa

Categories: Food & Drink, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781776090204
Published: June 2016
Page Extent: 216
Format: PDF
RRP 205.00

Die groot drie

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Die Groot Drie bied ’n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wêreldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball en Fred Mouton.

Die Burger is in 1915 in die lewe geroep om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die 20ste eeu op hul knieë gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog, verstedeliking en grootskaalse armoede. In die eerste honderd jaar van die koerant se bestaan het net dié drie kunstenaars diens gedoen as spotprenttekenaars. Boonzaier het skerp en raak aanvalle op opponente van die Nasionale Party geloods, en die karikatuurkuns ten volle bemeester; die veelsydige Honiball het lesers se empatie gewek met sy speelse styl; en Mouton se uitbeelding van...

About the Author

Francois Verster

Francois Verster

Dr. François Verster het vir 17 jaar as staatsargivaris gewerk en het in 2007 by Naspers as maatskappy-argivaris en geskiedskrywer aangesluit. Hy het drie romans en sy memoires gepubliseer, en nie-fiksiewerke insluitend Van Kaspaas tot Kaas, die lewe en werk van T.O. Honiball. Hy is die skrywer van talle artikels oor spotprente en strokieskuns vir beide vakkundige en populêre publikasies. Hy werk ook as vryskut-joernalis en is veral bekend om sy rubriek 'Geskiedenis vandag' in die streekskoerant Bolander.

Read more

More titles by this author

×