Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children 9-12 Years, Children's Fiction, Local Fiction, Romance, Bestsellers
ISBN: 9781779880826
Published: May 2025
Imprint: LUCA
Page Extent: 232
Format: Paperback
RRP 300.00

Die huis op die hoek

Formats & Editions

Product Image
Paperback
About the book

Dit is 1950 en Pasgatyd in Oudtshoorn. Leah Abrams, ’n jong entoesiastiese navorser in antieke tale, kuier by haar Joodse rabbi pa en sy tweede vrou, Daniela. Hulle is albei navorsers oor, onder andere, die geskiedenis van Israel. Maar daar heers konflik in die huis want Leah wil gesels oor die Messias wie sy leer ken het in haar studies, en haar Joodse gesin is nie ontvanklik daarvoor nie. Diverse kultuur- en geloofsgroepe en na-oorlogse politieke kwessies skep ook probleme vir die Abrams-gesin en hul tuisdorp. ’n Sluipmoordaanval krap wonde en geheime in die dorp en Leah se gesin oop en die plaaslike polisie se vooroordele help nie die ondersoek na die skuldige aan nie … Leah is oorweldig deur seer en onsekerheid. Maar sy begin stadig maar seker by mense wie sy nooit...

About the Author

Madeleine Louw Blignault

Madeleine Louw Blignault

Madeleine Louw Blignault het 'n honneurs in Huishoudkunde en 'n PhD in Verbruikerswetenskap met 'n studie oor die waarde van etniese groepe in Suid-Afrika. Sy het ook bykomende kursusse soos Kunsgeskiedenis,
Bybelse kursusse en die Skryfgeheime: Kreatiewe skryfkuns-kursus gedoen. Madeleine het as onderwyser en dosent gewerk, mede-outeur van
handboeke en akademiese artikels, en behartig al meer as veertig jaar Bybelstudies. Sy is 'n ouderling by die NG kerk waar sy 'n lidmaat is. Sy het doen ook spreekgeleenthede op uitnodiging. Madeleine woon in Krugersdorp en Die huis op die hoek is haar debuutroman.

Read more

More titles by this author

There are no more products for this author.
×