Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Action & adventure, Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Adult, Bestsellers
ISBN: 9781779880543
Published: April 2025
Imprint: LUCA
Page Extent: 192
Format: Paperback
RRP 290.00

Die jare tussen ons

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Elaine vlug weg van haar verloofde, Alex, sonder enige verduideliking. Haar geheim bly haar eie want sy glo as Alex ooit moet uitvind sal dit sy lewe ruïneer, en daarvoor het sy hom té lief. Sy het geen keuse as om Ben van Staden, die rykmanseun van Bloemfontein, se aanbod te aanvaar nie ... Die jare wat volg is verwonde jare gevul met vrees en verwyt. Elaine verloor haar geloof in ’n liefdevolle God en dit is net haar ongesonde verhouding met wyn wat haar help om soms van al die seer in haar binneste te vergeet. Maar haar liefde vir Alex bly ’n brandende vuur wat nie geblus kan word nie. Skielik, ná soveel jaar, staan Alex weer voor haar en begin sy weer glo dat God dalk alles tog ten goede laat meewerk vir die wat Hom liefhet. Maar, sal Alex haar ooit kan vergewe vir...

About the Author

Jozine Botha

Jozine Botha

Jozine Botha is 'n pastoor en berader by Prisma gemeente in Wonderboom, Pretoria. Om na mense se stories te luister is haar passie en dit was juis die stories van mishandelde vroue en kinders wat haar debuutroman geïnspireer het. Sy het van jongs af liefdesverhale gelees en gedroom om Teologie te studeer en 'n skrywer van Christelike boeke te word. Maar sy het Ingenieurswese by die Universiteit van Pretoria studeer en 'n akademiese boek geskryf vir haar Meesters in Bedryfsingenieurswese. Op dertig ervaar sy weer 'n sterk roeping na die bediening en begin Teologie NWU studeer. Sy voltooi haar Meesters in Pastorale berading en begin toe
haar droom verwesenlik om 'n liefdesverhaal met 'n geestelike inslag te skryf. Die jare tussen ons is Jozine se debuutroman.

Read more

More titles by this author

There are no more products for this author.
×