Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 6-9 Years, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Afrikaans
ISBN: 9781776354030
Published: June 2022
Page Extent: 24
Format: e-Book
RRP 50.00

Die Klein boek van mal modes

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Klein boekies, maar hope pret!Ken jy die antwoord op die volgende?• Sweet ’n mens as jy swem?• Watse klere kan jou doodmaak?• Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap?Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

About the Author

Fanie Viljoen

Fanie Viljoen

Fanie Viljoen is one of the most loved and diverse writers in Afrikaans children’s and YA literature. He was awarded twice with the Sanlam Prize for Youth Literature, as well as the M.E.R. Prize. He has also won numerous ATKV Children’s Book Awards. His young adult novels Offers vir die vlieë (2019) and Ons laaste legendariese somer (2023) won the LAPA Youth Novel Competition.

Read more

More titles by this author

×