Penguin Random House South Africa

Categories: Klaskameraad, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781779875457
Published: November 2024
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Die kleur van passie

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Toe Cérie Château Monet erf, besluit sy om daar te bly. Hier is sy geliefd en is haar geheim veilig. Arthur Arenberg, ’n welgestelde hertog en Cérie se lojale jeugvriend, is bereid om met Cérie trou te om haar teen haar pa te beskerm. Warrick is op sy gelukkigste op sy ouers se wildsplaas in Suid-Afrika. In Frankryk vir ’n kursus, lei ’n motorongeluk hom na Cérie se deur. Waar lê Cérie se toekoms? In Frankryk as Arthur se vrou of in haar geboorteland saam met Warrick?

About the Author

Santi Neven

Santi Neven

Santi Neven woon in Pretoria. Sy is ’n weduwee met twee seuns en drie kleinseuns. Haar eerste Romanza, Goudgeel liefde, was ’n topverkoper in 2012 en later weer as deel van ’n omnibus gepubliseer.

Read more

More titles by this author

×