Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children's Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Local Non-Fiction, Teen, Kinder & Jeug
ISBN: 9780637001397
Published: March 2023
Page Extent: 168
Format: Paperback
RRP 210.00

Die lewe se vuil houe

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. "Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, nè, Dewie? ’ vra sy amper pateties. Sy hart slaan ’n slag oor. ‘Nee, Ma.’ ‘Belowe? ’

Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel. Alles. Dewie moet daarmee saamleef. Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak. Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie. Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim sêgoed en oë wat uit ’n ander wêreld na hom kyk.

About the Author

Fanie Viljoen

Fanie Viljoen

Fanie Viljoen is one of the most loved and diverse writers in Afrikaans children’s and YA literature. He was awarded twice with the Sanlam Prize for Youth Literature, as well as the M.E.R. Prize. He has also won numerous ATKV Children’s Book Awards. His young adult novels Offers vir die vlieë (2019) and Ons laaste legendariese somer (2023) won the LAPA Youth Novel Competition.

Read more

More titles by this author

×