Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult, New Releases
ISBN: 9781779876805
Published: January 2026
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Dis ’n belofte!

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Eiva Richter het twee probleme: sy is blykbaar koud in die bed en het nog nooit ’n klimaks bereik nie. Sy steek dit weg totdat sy haar enkel verstuit. Die aanraking van haar fisioterapeut, Clark Kensington, dryf haar tot raserny. Sy gee haarself aan hom oor en vind bevryding in sy arms. Maar niemand het Eiva voorberei op die gevoelens wat saam met die die vryheid kom nie. Clark se geraamtes in die kas maak dat hy nie beloftes wil maak nie. Maar as hy Eiva wil behou, sal hy weer moet dink.

About the Author

Zia Lee

Zia Lee

Zia Lee is op haar gelukkigste wanneer sy ons pragtige land kan verken. Tussendeur werk en die lewe is die uiteindelike doelwit om die mooi rondom haar te kan geniet. Lees, bak en brou en rondrits is maar net van haar passies, waarvan die liefde self die belangrikste is.

Read more

More titles by this author

There are no more products for this author.
×