Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776380954
Published: May 2025
Page Extent: 380
Format: Paperback
RRP 320.00

Donker vuur

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Oudrecce André Lombard vlug na ’n Ortodokse kerk in die Oekraïne om sy grensoorlogwonde te gaan lek, maar sy nuutgevonde vrede hou nie lank nie ...

Daar is landswyd onrus en die regering dreig om vryheid van geloof in te perk. Op ’n dag klop die plaaslike mafia aan die kerk se deur op soek na betaling in ruil vir “beskerming”. Wanneer priester Arkadi weier om afgepers te word, plaas hy sy lewe op die spel. Intussen is die skone Olja uitgelewer aan ongure karakters op Kiëf se koue, ongenaakbare strate. Wanneer André tydens ’n aanval tot Olja se redding kom, bevind hy hom nie net midde-in ’n liefdesdriehoek nie, maar ook verstrengel in ’n oorlog tussen die kerk en die misdaadsindikaat. Donker vuur, Pieter Stoffberg se vierde roman, neem die leser op ’n...

About the Author

Pieter Stoffberg

Pieter Stoffberg

Pieter Stoffberg is ’n prokureur en skrywer van Ermelo. Sy kortverhaalbundel Die hart van ’n hond is met die Eugène Marais-prys bekroon. Donker vuur is sy vierde roman.

Read more

More titles by this author

×