Penguin Random House South Africa

Categories: Biography & Memoir, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Teen, Afrikaans
ISBN: 9781776355129
Published: October 2022
Imprint: LUCA
Page Extent: 192
Format: Paperback
RRP 230.00

Engele om ons

Formats & Editions

Product Image
Paperback
About the book

“Engele is oral om ons, altyd, selfs in ons asem.” – Eileen Elias Freeman. ’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is ’n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer.

About the Author

Wendy Maartens

Wendy Maartens

Wendy Maartens woon tans in Melkbosstrand. Wendy se passie is om kinders te help om hulself, hul leefwêreld en mekaar oor kultuurgrense heen beter te verstaan deur die stories van hul komvandaan. Haar volksverhale, legendes en ware stories tot heldeverhale, dierestories en spookstories trap diep spore in die literêre storielandskap van bewaring, Sy bemagtig kinders om die uitdagings van elke dag d.m.v. stories die hoof te bied. Ander titels van Wendy wat onlangs verskyn het: Jeremia en die Amandelboom, Ek lees self reeks, My hart is oppi plaas!, Donkie se lang pad dorp toe en vele meer.

Read more
Maggie de Vos

Maggie de Vos

No biography available for this author.

More titles by this author