Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Biography & Memoir, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781776093151
Published: September 2018
Imprint: Zebra Press
Page Extent: 216
Format: e-Book
RRP 220.00

Gert & Joey

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Vir Suid-Afrikaners het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff. In die dertig jaar sedert die tragiese verdwyning van ses jong skoolmeisies en die dramatiese skietdood van die land se berugste egpaar, hang onbeant- woorde vrae steeds in die lug. Die makabere raaisels wat hulle agtergelaat het, het nie saam met hulle gesterf nie.

Joernalis Pieter van Zyl gee in hierdie boek, waarvoor hy eksklusiewe toegang tot Huisgenoot se uitgebreide argief gehad het, ’n volledige oorsig oor dié voortslepende sage. Rolspelers wat direk by die saak betrokke is en was, se insigte en ervarings word betrek om opnuut sin van die tragedie te probeer maak. Naasbestaandes van die meisies wat verdwyn het, asook dié van Van Rooyen en Haarhoff, is...

About the Author

Pieter van Zyl

Pieter van Zyl

Pieter van Zyl was born near the Moot in Pretoria, from where Gert van Rooyen and Joey Haarhoff pursued their victims. He has worked as a journalist for Beeld, Die Burger and Huisgenoot, and is the recipient of numerous media awards, including the Vodacom Journalist of the Year Category Winner (2009), Journalist of the Year at Media24 Magazines (2010), and a Sanlam award for Exceptional Financial Journalist: Best Newcomer (2011). He is also the recipient of four ATKV Mediaveertjies.

Read more

More titles by this author

×