Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Historical Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781485903277
Published: June 2016
Page Extent: 424
Format: PDF
RRP 205.00

Goud kan nie roes nie

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

’n Antieke ekspedisie. ’n Naelbyt-avontuur. ’n Aangrypende liefde.

Con Slaughter – myningenieur, rewolwervegter en avonturier – maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as ’n millennium nadat die koningin van Skeba ’n ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het. Verstrengel in ’n komplot tussen England en Duitsland wat die verloop van die geskiedenis kan verander, vrees Slaughter egter heeltyd ’n koeël in die rug. Hy vind vir ’n wyle vrede in die arms van sy Lorelei, maar Britse en Duitse Militêre Intelligensie trek die strop al nouer.

Slaughter leef op ’n mespunt: van ’n amperdood deur wilde diere tot die gruweldade van die Boereoorlog. Die veld van Afrika is onverbiddelik, en dit is hier waar hy tot die uiterste...

About the Author

Paul-Constant Smit

Paul-Constant Smit

Paul-Constant Smit was born in Pretoria. While at the Deutsche Schule Pretoria, his family relocated to Europe for a while, infusing him with a wanderlust that has never waned. He is equally at home spearfishing in the cold Cape waters or on safari in the bush.A keen golfer, guitarist and traveller, he has worked as translator, art dealer, bespoke furniture designer and international trader. He lives with his wife and three children in Johannesburg, where he runs his own business.

Read more

More titles by this author

×