Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Food & Drink, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781432309558
Published: August 2018
Page Extent: 160
Format: e-Book
RRP 245.00

Gramadoela-kos

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Gramadoela-kos is saamgestel om in die bos te kook wanneer jy ’n ietsie meer as net boerewors en pap elke aand wil voorberei. Die resepte is vars, innoverend en bowenal, maklik! Al die resepte is getoets en kan oor ’n oop vuur of ’n kampstofie berei word, maar dit is so smaaklik dat jy dié boek selfs in jou kombuis of vir jou braai by die huis kan gebruik. Sluit in: * meer as 130 nuwe, smaaklike en maklike resepte * sowat 75 pragtige kleurfoto’s * nuttige wenke * kampkombuispaklys * lae-koolhidraatresepte *resepte vir soet en soutige jaffels.

About the Author

Rita van Dyk

Rita van Dyk

Rita van Dyk is the author of several bestsellers, including: The Mpumalanga Travel Guide, The Backpacker’s Cookbook, The 4×4 Cookbook, The 4×4 Safari Cookbook, Bundu Food (Winner in the 2013 Gourmand World Cookbook Award in The Best Single Subject Cookbook in South Africa Category) and Bush Cooking . Rita van Dyk is die outeur van verskeie topverkopers, onder andere The Mpumalanga Travel Guide, The Backpacker’s Cookbook, Die 4×4 Kookboek, Die 4×4 Safari Kookboek, Boendoe Kos vir die Afrika Bos (Wenner van die 2013 Gourmand World Cookbook-toekenning in die kategorie: Die Beste Enkel-onderwerp Kookboek in Suid Afrika.) en Gramadoela-Kos . ,

Read more

More titles by this author

×