Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children 3-6 Years, Children's Fiction, Local Non-Fiction
ISBN: 9781775841913
Published: October 2014
Imprint: Struik Nature
Page Extent: 28
Format: PDF
RRP 55.00

Hagedash die Hadeda

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

’n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor ’n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin – die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is. Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp ’n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik ’n rustige toneel is word vinnig omskep in ’n groot beroering – maar alles kom tot ’n vredeliewende einde. Die kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, ’n bekwame kinderboek-illustreerder, geskep. ’n Bladsy gevul met plakkers spoor jong lesers aan om aktief aan die storie deel te neem. Dit is die derde titel in Struik Nature se...

About the Author

Charles de Villiers

Charles de Villiers

Charles de Villiers worked in computer systems design and is a published science writer. His ready and whimsical sense of humour finds focus in children's verse.

Read more

More titles by this author

×