Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799373622
Published: April 2015
Imprint: Romanza
Page Extent: 110
Format: e-Book
RRP 90.00

Hibiskusvrou

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Nerita is so hard besig om vir ander mense pasmaats te soek dat sy haarself nie die luukse van ’n verhouding gun nie. Sy word nietemin lief vir Theuns, wat haar vrouwees koester en haar leer om weer te leef. Toe Armand vir die soveelste keer wil weet wie sy pa is en sy uitvind hy ken die man reeds, besef sy haar verlede het haar ingehaal. Ná die naweek saam met Theuns in die Kaap en Armand se gedrag in haar afwesigheid, voel dit vir Nerita of haar lewe ’n yslike fiasko is. Maar wanneer die jongmense hulle kwessies oplos, kan sy en Theuns uiteindelik ook na ’n toekoms saam met mekaar uitsien.

About the Author

Rykie Roux

Rykie Roux

No biography available for this author.

More titles by this author

×