Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Food & Drink, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781432300623
Published: July 2012
Page Extent: 160
Format: PDF
RRP 160.00

Japtrap-aandetes

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Die meeste mense is te besig om ure by groente- en vrugtemarkte, en delikatessewinkels te spandeer en dan nog ’n paar uur in die dombuis te staan om spyskaarte en maaltye uit te dink wat hul gesinne sal geniet. Indien daar tyd is, word daar na die naaste supermark gejaag en ’n paar items gekoop om veiling, maar vervelige, alledaagse maaltye voor te berei. Indien jou gesin nie so gelukkig is nie, is dit kitskos. Hierdie soort maaltye is vol MNG en onversadigde vetsure en laat jou baie skuldig voel! Daar moet tog een of ander manier wees waarop ’n mens ’n kompromie kan aangaan. Japtrap-aandetes is dalk net die aantwoord. Bobaaskokke Jenny Kay en Elinor Storkey verduidelik hoe maklik, vinnige maaltye waaroor jou gesin mal gaan wees, woorberei kan word. Die geheim is...

About the Author

Jenny Kay

Jenny Kay

No biography available for this author.

More titles by this author

×