Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781415205006
Published: March 2013
Imprint: Umuzi
Page Extent: 144
Format: e-Book
RRP 205.00

Karretjiemense

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

“Dit is een van die hartverskeurenste stories wat ek in ’n lang tyd gelees het. Saam met die blote menslikheid van die verhaal, is daar die spanning wat by tye byna ondraaglik is, en ek moes myself keer om nie einde toe te blaai nie.” – Mike Nicol

Vyftien jaar lank kruip Muis al weg. En noudat die Karoo so droog is, wil haar man Kapok hul donkiekarretjie in Leeu-Gamka se rigting draai – die één plek wat Muis nooit weer wil sien nie, want dit is hier waar die wrede Miskiet vir haar wag om haar terug te kry.

Klein Witpop is opgewonde. Dalk kan sy nou televisie kyk en skool toe gaan. Haar broer Fansie hoop daar sal meer kos vir hom en hul babasussie Sponsie wees.

Maar die duiwel is los in Leeu-Gamka en hulle moet desperaat vlug op hul karretjie....

About the Author

Carol Campbell

Carol Campbell

Author of the highly acclaimed novels My Children Have Faces and Esther’s House, Carol Campbell is a journalist who has worked for the Argus, the Cape Times and the Mercury. She currently lives in Durban with her family. http://carolcampbell.co.za

Read more

More titles by this author

×