Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 9-12 Years, Children's Non-Fiction, Local Non-Fiction, Afrikaans
ISBN: 9781779890238
Published: July 2025
Imprint: Struik Nature
Page Extent: 80
Format: Paperback
RRP 200.00

Kinders se spinnekoppe van Suider-Afrika

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Verken die wonderlike wêreld van Suider-Afrika se spinnekoppe – hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as wat jy dink! Hierdie stampvol kinderboek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm. Treffende makrofotografie verken die wêreld van spinnekoppe soos nooit tevore nie. Ontmoet ’n spinnekop wat spoeg om sy prooi te vang, een wat in seeskulpe wegkruip, nog een wat as ’n mier vermon is . . . en meer as vyftig ander – van die welbekende Langbeenspinnekop tot die pragtige Blomkrapspinnekop, stekelrige Krimpvarkiespinnekop en goed-gekamoufleerde Basspinnekop. Verkoopspunte: Derde titel in ’n gewilde kinderboekreeks. Dek meer as 50 van...

About the Author

Rudi Steenkamp

Rudi Steenkamp

Rudi Steenkamp is die voorsitter van die Spider Club of Southern Africa. Hy is ’n spinnekopliefhebber en makrofotograaf wat graag mense oor die interessante gewoontes van spinnekoppe leer.

Read more

More titles by this author

×