Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is opgestel vir Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4-7. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.
• Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings vantaalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid.
• Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording vanbegripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
• Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspektewat as naslaanbrongebruik kan word.
LAPA Publishers was founded in the 1930s (under the name JP van der Walt) with the aim of establishing Afrikaans writers and developing the Afrikaans reading market. Through the subsequent decades and several reinventions, LAPA has become synonymous with accessibility. The imprint focuses on genre fiction broadly defined, and aims to provide readers with engaging, high quality reading material. LAPA is dedicated to the ongoing development of Afrikaans and the types of stories that South Africans choose to tell therein. The Lapa imprint is also recognized for its array of craft and cookery titles.
Read more