Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Mind, Body & Spirit, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781415209585
Published: October 2017
Imprint: Umuzi
Page Extent: 184
Format: e-Book
RRP 245.00

Kruidjie roer my

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy: “Hier kom Juffrou nou eers aan!”

Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is.

Ná jare se vakleerlingskap het die eerste uitgawe van Kruidjie roer my verskyn. Dié boek oor wat Karookruie vir jou kan doen het sy plek as klassieke werk ingeneem.

In Kruidjie roer my hoor ’n mens die warm stem van Antoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriek op rsg dit ken: vol begrip en deernis, altyd met ’n staaltjie en boweal die ruimhartige...

About the Author

Antoinette Pienaar

Antoinette Pienaar

Antoinette Pienaar is in Carnarvon as een van vyf dogters gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch ‘n graad in drama behaal. Daarna het sy ‘n loopbaan as sangeres gevolg met landwye optredes waarin sy dikwels historiese heldinne, soos Krotoa van die Kaap, besing het. Die afgelope sewentien jaar is sy vakleerling van oom Johannes Willemse diep in die berge van die Karoo.

Read more

More titles by this author

×