Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Klaskameraad, Literature & Literary Studies, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Afrikaans, Young Adult
ISBN: 9780637001311
Published: March 2023
Page Extent: 64
Format: Paperback
RRP 140.00

Leesgids: Wat Werner doen met sy drie miljoen

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen? Dit is die vraag wat Werner, TC en Einstein hulself afvra een pouse. Soos die meeste graad 9 seuns, droom hulle oor sportmotors en privaat vliegtuie. Vir die grap besluit die drie seuns om regtig elkeen ’n LOTTO-kaartjie te koop. Hulle vat vir Oupa Ig (Werner se oupa wat Alzheimers het) om “roomys" te koop, en sonder dat hy besef wat aangaan speel hulle die LOTTO. Dan gebeur die onverwagte: hulle wen wraggies meer as R3 miljoen! Werner voel baie skuldig oor hoe hulle sy siek oupa misbruik het, en hulle besluit om nie die geld te eis nie … maar dan verloor Werner se ma haar werk. Oupa Ig se gesondheid begin agteruitgaan, en Werner is baie bang sy ma trou met die nare oom Daan. Nou begin die groot uitdaging: sy ma glo dobbel is...

About the Author

Louise Bester

Louise Bester

No biography available for this author.

More titles by this author

There are no more products for this author.