Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children 9-12 Years, Children's Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Local Non-Fiction, Kinder & Jeug
ISBN: 9780639608204
Published: July 2021
Page Extent: 64
Format: e-Book
RRP 155.00

Lukas bou ’n superkar

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Wat kry jy as jy die volgende bymekaarsit? Een Lukas, ʼn spul blokkies, een beste maat, ʼn boelie, ʼn kwaai juffrou en ʼn verlore wiskundeboek? ʼn Superkar!

About the Author

Peti Troskie

Peti Troskie

Peti Troskie is nog altyd passievol oor stories en skryfwerk, selfs in die jare wat sy in die restaurant- en kosbedryf gewerk het. Sy het ʼn BA-graad in Engelse letterkunde en Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Daarna voltooi sy ook ʼn honneursgraad in Engelse letterkunde aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy doen ook kursuswerk vir ’n Meestersgraad in Afrikaanse Letterkunde aan die Universiteit van Kaapstad. Benewens haar studies in die letterkunde het Peti by die Suid-Afrikaanse Kollege van Toegepaste Sielkunde ’n sertifikaat as traumaberader behaal. Tans is sy voltyds ma en deeltyds skrywer. Haar eerste kinderboek, Lukas bou ’n superkar, is in 2021 uitgegee en met ’n ATKV Kinderboektoekenning bekroon.

Read more
Hjalmar Pretorius

Hjalmar Pretorius

No biography available for this author.

More titles by this author

×