Maklike Soet Happies vir kinders is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reël sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Dit is moontlik om ’n verskeidenheid lekkernye vir seuntjies en dogtertjies te skep deur slegs ’n paar maklik beskikbare beskuitjies, lekkers en versiering te gebruik. Partytjietemas sluit onder andere Voertuie en Vliegtuie, Ruimtewesens en Grillerige Goeters en Prinsesse en Teepartytjies in. Leer hoe om mannetjies uit roomyshorinkies te maak en hoe om malvalekkers, roomyshorinkies, Rice Krispies, Mariebeskuitjies en ’n verskeidenheid lekkertjies in iets besonders om te toor wat menige kind sal vermaak. Pragtige fotografie stimuleer die verbeelding en met die maklike instruksies sal jy sommer binne ’n japtrap jou...
Janette Mocke published her first book, Easy Party Treats for Children, in 2012, which has sold over 12,000 copies in English and Afrikaans. Since then, she has appeared on various TV programmes, including Pasella, Expresso and Hectic Nine (SABC 2), and featured in Your Family magazine. Janette started out by baking cakes for family and friends. When she couldn't find anyone to make her own wedding cake, she took on the task herself and the cake was such a success it convinced her to turn her hobby into a business. She is the owner of a Supacakes agency, using her creativity and talents to produce cakes, cupcakes, treats and toppers for birthdays, weddings and special occasions. Sedert die verskyning van haar eerste boek, Maklike soet happies vir kinders in 2012, verskyn Janette Mocke gereeld op televisieprogramme, insluitende Pasella, Expresso en Hectic Nine (SABC 2), sowel as in die tydskrif, Your Family. Ná skool het sy 'n aantal suksesvolle koeke vir haar familie en vriende gebak, waaronder haar eie troukoek. Haar skeppings was so suksesvol dat sy besluit het om haar stokperdjie haar besigheid te maak. Vandag is sy die eienaar van 'n Supacake-agentskap, bak koeke en kolwyntjies, en tower peuselhappies op vir verjaardae, troues en ander spesiale geleenthede.
Read more