Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children's Non-Fiction, Local Non-Fiction, Teen, Afrikaans
ISBN: 9781432305307
Published: February 2015
Page Extent: 128
Format: e-Book
RRP 90.00

Mark Toe!

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Mark toe! sal entrepreneurskap vanaf ’n jong ouderdom inspireer met 30 maklike, prettige projekte. Vanaf kleurvolle projekte soos troetelklippe, knoop-armbande en dieremaskers tot lekker opsies soos malvalekkerstokkies, melkskommels en monsterkoekies. Die meeste van die projekte is ook prakties en kan in die huis of tuin gebruik word – die voëltjievoerders, spaarvarkies en kruiepotjies is maar net ’n paar voorbeelde van hierdie nuttige projekte. Elke projek sluit inspirerende volkleurfoto’s en stap-vir-stap aanwysings in oor hoe om produkte vir ’n opwindende, winsgewende entrepreneursdag maak! Kinders kan hul eie kreatiwiteit en vernuf gebruik wanneer hulle hul stalletjies oprig, alhoewel algemene riglyne oor die oprig van stalletjies om klante te lok ingesluit is....

About the Author

Samantha Scarborough

Samantha Scarborough

No biography available for this author.

More titles by this author

×